Views: 59

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on February 15, 2018 at 2:06pm

Goeie diepte Vida en veral die toneel regs is treffend.

Comment by Christa Snyman on February 13, 2018 at 9:00pm

Uitstekend, Vida!

Comment by Karen Kemp on February 13, 2018 at 6:48pm

n foto wat my rerig so rustig maak....

Comment by Rika Schoeman on February 13, 2018 at 3:50pm

Baie mooi Vida.  Die weerkaatsings is uitstekend.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 13, 2018 at 3:03pm

Dit is baie, baie mooi.

Comment by Tersia Weitsz on February 13, 2018 at 1:10pm

Baie mooi weerkaatsing gekry, Vida, pragtige foto

Comment by Elna Geringer on February 13, 2018 at 12:03pm

Pragtig gedoen Vida. Dit lyk so rustig

Comment by Josef Steyn on February 13, 2018 at 9:35am

Topklas Vida.

Comment by Albertyn Potgieter on February 13, 2018 at 7:38am

Well done Vida!! Mooi lyne, kleure en 'n goeie weerkaatsing!!

Comment by Hennie Cronjé on February 13, 2018 at 7:21am

'n Pragtige toneel en foto - baie goed uitgevoer. Die beligting is baie goed, van lig tot donker. Ook mooi kleure met skerp fokus. Baie mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html