Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on September 17, 2018 at 2:58pm

Die suide van KNP is erg droog, ek kan net dink hoe droog die noordwaarts moet wees

Comment by Tersia Weitsz on September 17, 2018 at 11:36am

Pragtig

Comment by jan jordaan on September 17, 2018 at 9:07am

BAIE MOOI WD 

Comment by Willie Schoombee on September 17, 2018 at 7:19am

Baie mooi toneel in die natuur Ferdinand. Hierdie Watergat by Punda Maria bied goeie geleenthede vir foto's. 

Comment by Tina le Grange on September 16, 2018 at 7:50pm

Ferdinand het nie besef dit is daar ook so erg droog nie; ons vertrou vir 'n goeie reën-seisoen.

Die merke op die olifant se bene wys hoe vlak die water is.

Comment by Hans Myburg on September 16, 2018 at 7:26pm

Rustig by die watergat.baie mooi.

Comment by Dawid Roos on September 16, 2018 at 6:26pm

Ou kan hulle vir lank so dophou..wg 

Comment by Hennie Cronjé on September 16, 2018 at 5:04pm

'n Mooi toneel wat om 'n foto vra. Die twee (of meer) olifante regs is bietjie steurend omdat mens moeilik sien wat presies daar aangaan. Hier moes jy net die linkerkantse olifant in jou foto gebruik het. As jy die ander wou insluit of aparte fotos van hulle wou neem, moes jy net bietjie wag dat hulle los van mekaar kom. Hulle beweeg mos gedurig.

Comment by Pieter Steyn on September 16, 2018 at 5:00pm

mooi een Ferdinand

Comment by Ferdinand van der Merwe on September 16, 2018 at 4:51pm

By die dam op Punda en sommer net met n klein kamera in die skerp lig wys die droe seisoen hoe skaars die water word. Bykans al die diere kom na die dam toe en toeriste sien alles ommer net hier. Buitelanders met groot lang lense het leeus luiperds ens hier afgeneem. Dis pret om te sin hoe hulle dit geniet om die Afrika regtig te ervaar

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html