Views: 75

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on April 16, 2018 at 10:50pm

Onderste een lyk soos "liquid gold" en die boonste een soos silver. Albei vir my baie MOOI

Comment by Elaine de Bruin on April 16, 2018 at 2:59pm

Dis baie mooi, hou baie van die foto wat jy onder geplaas het! Dink dit sal selfs mooi kan lyk in wit en swart.

Comment by jan jordaan on April 16, 2018 at 2:12pm

AL TWEE BLEDDIE MOOI 

Comment by Johan de Beer on April 16, 2018 at 9:53am

Anita dis baie mooi , ek hou veral van die onderste een

Comment by Hennie Cronjé on April 16, 2018 at 9:03am

Dis pragtig! Hier is net genoeg blur en die beligting/fokus is eersteklas. Jy kon ook die waterval hoër geplaas het, maar soos dit is, is dit ook baie mooi.

Comment by Willie Schoombee on April 16, 2018 at 7:35am

Anita die onderste foto het beslis meer trefkrag. Die voor, middel en agtergrond in die boonste een vertoon goed. Jy het dit mooi uitgevoer. WD!

Comment by Pieter Steyn on April 16, 2018 at 5:30am

Albei baie mooi Anita

Comment by Pierre Hardinge on April 16, 2018 at 4:27am

Maak nie saak watter water foto jy eintlik wou plaas nie beide in sy eie reg is absoluut fantasties... Komposisie kleur fokus kreatiwiteit. Welgedaan Antie ...uit die boonste rakke!!!

Comment by Anita du Toit on April 15, 2018 at 10:54pm

Ek het agterna gesien dat die onderste foto die eintlike foto is wat ek wou geplaas het.

Comment by Anita du Toit on April 15, 2018 at 10:52pm

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html