een van my kliente het gevra of dit water oor n rots is en of dit wolke oor n bergiek is.
1/8 sec. f/16 102 mm
ISO 1000
Vroeg oggend afgeneem net na 6.

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on February 15, 2018 at 4:02pm

Pragtige foto Werner; stadige sluiter skep treffende effek.

Jy het goeie wenke gekry.

Comment by Marenschia Goosen on February 14, 2018 at 2:31pm

Pragtig

Comment by Rika Schoeman on February 14, 2018 at 1:57pm

Baie mooi Werner.

Comment by Werner Frylinck on February 14, 2018 at 12:08pm

Baie dankie julle...waardeer..

Stadig maar seker kom ons iewers..

Comment by Gerrie Lambrechts on February 14, 2018 at 8:22am

Vreeslik mooi.

Comment by Rassie van Graan on February 13, 2018 at 5:53pm

Baie mooi!  Dankie vir die addisionele inligting!

Comment by Josef Steyn on February 13, 2018 at 5:41pm

Baie mooi een Werner. As jy die klein rotsie regs bo uitvee gaan dit nog meer soos wolke oor die berg lyk. Goeie gebruik van 'n stadige sluiterspoed.

Comment by Tersia Weitsz on February 13, 2018 at 5:27pm

Die water wat so oor die rotse  spoel is pragtig

Comment by Hennie Cronjé on February 13, 2018 at 5:00pm

Dis pragtig! 'n Baie goeie komposisie en ook goed uitgevoer. Die watervalletjies aan die linkerkant kan so 'n rapsie ligter gemaak word met die dodge tool. Verder baie mooi.

Comment by Willie Schoombee on February 13, 2018 at 4:37pm

Sommer ñ perfekte uitvoering van die toneel Werner. Geluk met ñ pragtige foto. WD!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html