Vroeg oggend by Lake Panic in Kruger.

Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on Friday

Ons geniet Lake Panic sommer baie, baie dankie vir jul kommentare. Mag jul dag gevul wees met vreugde!

Comment by Christa Snyman on Thursday

Baie mooi met sagte lig op die outjie wat so mooi staan en poseer vir jou Willie en pragtig saamsmelt met die omgewing.

Comment by Pieter Steyn on Thursday
mooi een Willie
Comment by Rika Schoeman on Thursday

Baie goed gedoen Willie.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Pragtig! Baie goed gefotografeer in alle opsigte.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Mooi sagte sybeligting. kyk net hoe goed is hy gekamoefleer.

Comment by Magda vd Merwe on Thursday

Baie goed gedoen Willie, gelukkig het die outjie oop gestaan.

Comment by Elna Geringer on Thursday

En daar is heelwat van hulle nê??? Mooi gedoen Willie met 'n skoon agtergrond

Comment by Bruwer Burger on Thursday

Sjoe wat 'n foto en plek om te wees....pragtig Willie.

Comment by Dawid Roos on Thursday

Hy lyk sommer of hy n af dag het ... mooi geneem Willie.. 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html