My vorige paar foto's van die bytjies en die blomme met die bokeh het ek sommer by 'n plaaslike kwekery se spuitfonteintjie geneem. Terwyl ek wag vir die bytjies om te kom water drink het hierdie waterborreltjie verby gedryf.

Views: 44

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on September 12, 2019 at 3:06pm

En jy was reg met die kamera......Dis mos hoe ons moet wees, altyd reg vir aksie

Comment by Vida van Schalkwyk on September 12, 2019 at 12:41pm

soos altyd, fantasties!!

Comment by Rika Schoeman on September 12, 2019 at 11:10am

Dis baie mooi Johan, en iets anders as die normale.

Comment by Pieter Steyn on September 12, 2019 at 11:01am

mooi een

Comment by Gerrie Lambrechts on September 12, 2019 at 10:41am

Mooi agtergrond en mooi skerp borreltjie.

Comment by Tersia Weitsz on September 12, 2019 at 8:04am
Onbeskryflik mooi Johan!!! Kleure, fokus.....
Comment by Willie Schoombee on September 12, 2019 at 6:20am

Johan top klas fotografie waarin die rustige effek van die drywende druppel perfek uitgebeeld word. WD!!

Comment by Pine on September 11, 2019 at 8:13pm

Die wag het vir ń pragtige foto gesorg. BGG met die druppel Johan!!!

( Ek is tans besig om ń 2X extender te toets met die 100mm makro lens. )

Comment by Josef Steyn on September 11, 2019 at 7:26pm

Baie goed gedoen Johan.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html