Views: 44

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Neville Hein on Sunday
Goeie foto Marsha.
Comment by Josef Steyn on Sunday

Baie skerp en mooi agtergrond wat goeie kontras lewer.

Comment by Dine Potgieter on Sunday

Baie mooi!

Comment by Susan on Sunday

Pragtig en so mooi skerp. Hou van die toe knop. MOOI

Comment by Rika Schoeman on Sunday

Die waterdruppels is mooi en die knoppie goed geplaas op die derde.

Comment by Anita du Toit on Sunday

Dis pragtig Marsha!

Comment by Gerrie Lambrechts on Sunday

Goed geplaas en mooi foto geneem.

Comment by Hennie Cronjé on Sunday

Dis pragtig! Mooi kleure met skerp fokus op die lelie. Die agtergrond is goed met die druppels, wat nie te prominent is nie. Mooi!

Comment by Bruwer Burger on Sunday

a baie mooi foto Marcha.

Comment by Tersia Weitsz on Sunday

Vol druppels, pragtig Marsha

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html