(Mark hier kan jy ook loer na my fokale lengte)
Fokale lengte 125.0mm (35mm ekwivalent 700mm) ISO;400
f/8.0; Nikon Coolpix P900
Spoed 1/200 sek. N.a.v. Hennie se mening, ek aanvaar my spoed was hier te stadig.

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on December 4, 2019 at 5:20pm

Vir my is die mooiste deel van die foto die water anderkant die bene.

Comment by Heleen Moulder on December 4, 2019 at 4:39pm

Mooi, ek wens net ek kan al sulke fotos raaksien... soms is mens in omstandigheid dat daar net niks is om af te neem nie, en kyk nou na hierdie ene..

Comment by Magda vd Merwe on December 4, 2019 at 2:22pm

Baie mooi Tina. Dis heel iets anders

Comment by Mark on December 4, 2019 at 12:29pm

Iets anders Tina, Goed gedoen. jy kon dalk vinniger sluiterspoed gebruik het maar in watter modes het jy geneem, in S .? Want ek sien die foto is reeds bietjie donker.

Comment by Tersia Weitsz on December 4, 2019 at 11:47am

Mooi gedoen Tina

Comment by Rika Schoeman on December 4, 2019 at 10:41am

Die een voet gelig is goeie aksie en die water mooi gevries rondom die voete. Laat ook iets aan die verbeelding oor. Mooi gedoen Tina.

Comment by Hennie Cronjé on December 4, 2019 at 6:28am

'n Goeie komposisie, wat iets aan die verbeelding oorlaat. Dis altyd 'n goeie ding. Nie heeltemal skerp nie. Ek weet nie wat die kameraspoed was nie, maar dit het heel waarskynlik iets daarmee te doen.

Comment by Pieter Steyn on December 4, 2019 at 6:13am

Baie mooi een Tina - hou van die krop

Comment by Donald Daniel Jacobs on December 3, 2019 at 9:43pm

sluiterspoed het die beweging mooi vasgevang

Comment by Pine on December 3, 2019 at 9:07pm

Mooi raakgesien en goed geneem Tina!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html