Het die waterval probeer maar lyk vir my na 'n flop help asb

Views: 59

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on January 14, 2018 at 6:46pm

Elsa die ikoon op die hoofblad het dadelik my aandag getrek.

Veels geluk, ek hou baie van jou foto;  baie bly saam met jou, ook vir Hennie se goeie kommentaar.

Comment by Riaan on January 14, 2018 at 6:20pm

wow Elsa lyk my ons onbedoelde wikkelfoto's sal nou deurgaan as kuns nê, nou kan ek met vrymoedigheid myne bewerasies ook plaas en net dalk net is ek so gelukkig soos jy om so 'n mooie te wys

Comment by Christa Snyman on January 13, 2018 at 10:10pm

Baie, baie mooi, Elsa!

Comment by Doretha Kock on January 13, 2018 at 8:24am

Pragtig en kunstig. Lief dit, Elsa.

Comment by Dine Potgieter on January 13, 2018 at 12:15am

Heel kunstig - 'n onintensionele wikkelfoto?

Comment by Rassie van Graan on January 12, 2018 at 8:04pm

Goed gedoen Elsa!  Die beweging van die water is mooi.

Comment by Elsa crous on January 12, 2018 at 5:09pm

Baie dankie almal wat na my foto gekyk en opinie gegee het ek dink dis my hande wat gebewe het toe is dit 'n wikkel foto

Comment by Anita du Toit on January 12, 2018 at 4:12pm

En daar wikkel jy toe ook!! Goed gedoen met die stadige sluiterspoed Elsa.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 12, 2018 at 3:42pm

Goed gedoen Elsa, jy is vir my ver verby.

Comment by Rita Koen on January 12, 2018 at 3:38pm

Baie goeie abstrakte kuns foto Elsa.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html