Waterval

Het die waterval probeer maar lyk vir my na 'n flop help asb

Views: 54

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on January 12, 2018 at 2:48pm

Dit lyk vir my na 'n wikkelfoto, wat baie suksesvol uitgevoer is. Beide die water en die agtergrond is geblur, met die water wonderlik mooi. Die "midtones" kan dalk bietjie gelig word (middelste slider in Levels), maar selfs soos dit is, is dit 'n uitstekende foto. Baie geluk hiermee!

Comment by Willie Schoombee on January 12, 2018 at 2:33pm

Elsa dit geniet ek natuurlik baie....jy het ñ baie mooi foto geneem en daarby was daar nog goeie lig ook betrokke. ñ Flop ?, beslis nie. WD!! 

Comment by Elna Geringer on January 12, 2018 at 2:14pm

Ek ditto met Josef, hoekom dink jy dis 'n flop????

Comment by Tersia Weitsz on January 12, 2018 at 2:12pm

Interessant

Comment by Josef Steyn on January 12, 2018 at 12:30pm

Elsa, ek hou van jou foto. Dit neig na 'n abstrakte kunsfoto en is, na my mening, glad nie 'n flop nie.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html