Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on March 26, 2018 at 10:21pm

Pragtige foto Gabriel.

Comment by Tina le Grange on March 26, 2018 at 9:08pm

Veral die boonste vlerk is mooi in fokus

Jy het reeds wenke gekry oor die grassies.

Ogie is ook mooi sigbaar

Wit by die vlerk regs wil-wil my oog uit die toneel neem maar eintlik is dit seker die vlerk wat my oog neem tot teen die kant.

Goeie aksie Gabriël

Comment by Christa Snyman on March 26, 2018 at 9:06pm

Pragtige aksie en stem saam met Willie oor die mooi oog onder die vlerk.

Comment by Herman Swanepoel on March 26, 2018 at 7:47pm

Goed gedoen, Gabriel .

Comment by Magda vd Merwe on March 26, 2018 at 6:40pm

Baie mooi Gabriel.

Comment by Tersia Weitsz on March 26, 2018 at 4:37pm

Aksie van vlerke is pragtig Gabriel

Comment by Rika Schoeman on March 26, 2018 at 4:33pm

Die vlerke se kleur is pragtig.

Comment by Hennie Cronjé on March 26, 2018 at 4:16pm

Pragtig! Die aksie is pragtig en die fokus is skerp, behalwe op die voorste vere (wat ietwat steurend is). Ook die ligte grassies trek onnodig aandag. Maar verder is dit 'n baie goeie foto.

Comment by Willie Schoombee on March 26, 2018 at 3:55pm

Die oog onder die vlerk is pragtig Gabriel...hou van jou aksie foto!

Comment by Pieter Steyn on March 26, 2018 at 2:36pm

mooi een - ek soek nog myne Gabriel

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html