In die tagtiger jare in Duitsland geneem, dit was nog 35mm skuifies

Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on October 11, 2018 at 9:49pm

Baie mooi

Comment by Rika Schoeman on October 11, 2018 at 3:59pm

Defnitief poskaart materiaal. Baie mooi.

Comment by Hennie Cronjé on October 11, 2018 at 3:37pm

'n Foto vol karakter - dis pragtig! Baie mooi en goed gefotografeer.

Comment by Elna Geringer on October 11, 2018 at 2:56pm

Lieflik Willie. Daar kon dalk bietjie meer spasie bo gewees het. Jy kan dit in PS regmaak

Comment by Bruwer Burger on October 11, 2018 at 2:07pm

Pragtig geneem Willie.

Comment by Dawid Roos on October 11, 2018 at 1:50pm

Mooi geneem.. 

Comment by Tersia Weitsz on October 11, 2018 at 12:21pm

Baie, baie mooi Willie

Comment by Josef Steyn on October 11, 2018 at 12:19pm

Mooi foto van iets uit vergange se dae.

Comment by Gerrie Lambrechts on October 11, 2018 at 11:15am

Pragtige foto vir soveel jare terug.

Comment by Willie Schoombee on October 11, 2018 at 7:39am

Willie dit is baie mooi en goed gefotografeer, dit is nogal lekker om na hierdie waterwiele te kyk as hulle loop. WD!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html