Niks soos 'n "au naturale" afkoel na 'n warm stappie in die Magalies...

Views: 57

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on February 11, 2018 at 10:00pm

Baie dankie almal! Ek smag na 'n stappie - op die oomblik kom ek net glad nie daarby uit nie.

Comment by gabriel parsons on February 10, 2018 at 11:28am

Uitstekende foto Dine

Comment by Gerrie Lambrechts on February 10, 2018 at 8:34am

Fantasties, perfek, kleure en skerpte ongelooflik.  Veels geluk met hierdie uitstekende foto.  Wat kan ek nog sê?

Comment by Tersia Weitsz on February 10, 2018 at 8:20am

Die natuur se stort, lieflik Dine

Comment by Hennie Cronjé on February 10, 2018 at 7:56am

Ek stem saam! Dis pragtig! En lekker! 'n Baie goeie foto - moet op volgrootte waardeer word. Baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on February 10, 2018 at 6:36am

Dine baie goed uitgevoer en sommer net ñ pragtige foto....soos jy sê water op sy beste. WD!!

Comment by Christa Snyman on February 9, 2018 at 11:05pm

Die sagte lig, weerkaatsing en druppels water  ... pragtig! 

Comment by Neville Hein on February 9, 2018 at 8:44pm

Baie mooi Dine.

Comment by Josef Steyn on February 9, 2018 at 7:33pm

'n Heerlike stort! Mooi foto.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html