Ek het hierdie foto gekies omdat dit my laat glimlag!
Canon Powershot
1/160
f6/3
ISO 500

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on May 6, 2019 at 11:45am

Sjoe Lynne, dis ongelooflik mooi. BGG

Comment by Tersia Weitsz on April 22, 2019 at 7:01am

nuuskierig en die grassies in die bek!  Pragtig Lynne

Comment by Gerrie Lambrechts on April 21, 2019 at 10:56am

Mooi geneem, die grassies in sy bek gee iets spesiaals aan die foto.

Comment by Rika Schoeman on April 21, 2019 at 10:51am

Pragtig Lynne, die gras in die bek het trefkrag, tesame met die res van die mooi foto.

Comment by Willie Schoombee on April 21, 2019 at 6:44am

Lynne die perfekte skoot wat die waaksaamheid van die bok mooi weergee. Pragtig gefotografeer!

Comment by Pine on April 20, 2019 at 7:44pm

Mooi komposisie en skerp fokus, goeie lig op die eenkant van die nek, kop en gesig. Baie mooi oogkontak en ń goed uit fokus agtergrond. Baie Goed gedoen Lynne !!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html