Was vir so kort kuier in Bloemfontein - Dankie Jan vir die lekker gesels - waardeer.

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on September 17, 2018 at 1:51pm

Ai, sulke harde werk sodat die wyfie dit net weer kan uitruk. Mooi focus en beligting, jammer oor die koppie maar dit maak nie saak nie, hierdie mannetjie is baie besig. MOOI

Comment by Johan Ayres on September 16, 2018 at 5:37pm

Welkom terug met 'n baie mooi foto.

Comment by Tina le Grange on September 16, 2018 at 4:31pm

Moses in die biesiemandjie;  met mooi helder geel en rooi ogie.

Welkom terug Pieter!

Comment by Magda vd Merwe on September 16, 2018 at 2:58pm

Baie mooi Pieter.

Comment by Elna Geringer on September 16, 2018 at 1:00pm

Dis lekker as die skolers mekaar so ontmoet en saam kuier. Die mannetjie is besig om die laaste werkies te doen voor die wyfie nader geroep word. Oulik gedoen Pieter

KNP is baie, baie droog 

Comment by Dawid Roos on September 16, 2018 at 8:45am

Oog mooi skerp in die donker..wg

Comment by Ferdinand van der Merwe on September 16, 2018 at 7:37am

Hardwerkende voeltjie welkom Pieter stuur bietjie reen Wildtuin toe dis drog daar

Comment by Tersia Weitsz on September 16, 2018 at 7:19am

Pragtig Pieter, ek hou van die blare regs van die nessie wat so stuk stuk ook geweef word

Comment by Hennie Cronjé on September 16, 2018 at 7:17am

Welkom terug! Die voëltjie se kop is bietjie weggesteek in skaduwee, maar verder baie mooi.

Comment by jan jordaan on September 16, 2018 at 6:04am

Pieter dit was sommer n lekker gesels en goed om jou te ontmoed. baie mooi foto 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html