Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Die KNP besoekers in die klas sal almal weet waar Lake Panic is. Seker een van die besigste maar die kleinste skuilling in die park. Hier is altyd beweging, seekoeie wat af en toe van hulle laat hoor of vele geveerdes wat ‘n mens se aandag hou. As hier niks beweeg nie, dan sit ‘n mens net stil en geniet dit wat jy deur jou verkyker kan sien

Canon 50SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 10.48 mm
Tyd 1/500 sek
f/4.5
ISO 160
Auto Mode
Topaz : Glow - Cuddly Glitter II

Views: 47

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on January 14, 2019 at 9:20pm

Baie interresante verwerking van n baie spesiale plek vroeg oggend. WD

Comment by Susan on January 14, 2019 at 1:05pm

Interessante verwerking en pas goed by die toeneel. Mooi gedoen.

PRAGTIGE LANDSKAP FOTO

Comment by Gerrie Lambrechts on January 14, 2019 at 11:56am

Sommer baie mooi.

Comment by Rika Schoeman on January 14, 2019 at 11:02am

Pragtig, met 'n baie besondere verwerking Huey.

Comment by Josef Steyn on January 14, 2019 at 9:13am

Mooi foto Huey en jy kan gerus jou Editor 'n kloppie op die skouer gee vir die mooi verwerking.

Comment by Hennie Cronjé on January 14, 2019 at 7:58am

Dis is 'n besondere foto en verwerking van hierdie bekende en pragtige meer. Baie mooi en goed gedoen!

Comment by Tersia Weitsz on January 14, 2019 at 7:05am

Mooi foto wat interessant verwerk is, jy en jou Editor het goed gedoen

Comment by Willie Schoombee on January 14, 2019 at 6:19am

Huey ñ baie bekende skuilhut hierdie waar ek al baie ure deurgebring het. Dit is pragtig en die verwerking is met groot sukses gedoen.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html