Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het. Ek waardeer julle krits oneindig baie. Met tyd op hande besluit ons om in Dullstroom ‘n draai by die Voël Rehabilitasie Sentrum te gaan maak. Dis hartseer om die geveerdes, wat vry in die lug moet rond sweef, so in hokke te sien maar wanneer die storie by elkeen se hok gelees word, is ‘n mens dankbaar vir die plek waar hulle kos en skuilling kan kry ags hulle weens beserings nie los gelaat kan word nie. Wat ons redelik ontstel het is die vele wat daar is, wat “mak” gemaak was en dan op ‘n dag word daar deur die so genaamde eienaars besluit die voëls het ‘n oorlas geword en word dan hier heen gebring. Die lug was al redelik hard maar die weerkaatsing met Dullstroom se heuwels aan die agterkant het my oog gevang

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 18.79 mm
Tyd 1/1000 sec
f/5.0
ISO 200
Auto Mode
Nik Collection : HDR Landscape : Graduted 1

Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on Monday

Dis regtig goed. Die weerkaatsings is baie mooi sterk. PRAGTIG

Comment by Tersia Weitsz on Monday

Pragtig

Comment by jan jordaan on Monday

BAIE MOOI 

Comment by Johan Ayres on Sunday

Pragtige foto en weerkaatsing. Ek sien nie regtig die effek van die harde lig nie. 

Comment by Tina le Grange on Sunday

Huey ek hou van die effek in die agtergrond, die herhaling van die bome en mooi skerp weerkaatsing

Comment by Pieter Steyn on Sunday

Mooi toneel en foto Huey

Comment by Ferdinand van der Merwe on Sunday

Mooi wereld en n goeie weerkaatsing goed gedoen 

Comment by Carol van Aswegen on Sunday

soe dit is mooi wd

Comment by Willie Schoombee on Sunday

Pragtig Huey ek be-aam wat reeds gesê is. 

Comment by gabriel parsons on Sunday

Baie goed gedoen Huey Mooi

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html