weerkaatsing tema foto

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on July 17, 2017 at 10:30pm

Dis tog te oulik Linda.. ja Elna.. ons het 2013 laas die tema gehad en dit is tyd om dit weer op te sit.

Comment by Elna Geringer on July 17, 2017 at 2:24pm

Baie oorspronklik. Dalk kan Anita dit as 'n tema oorweeg. Ons behoort nogal pret daarmee te sien

Comment by Linda Erasmus on July 17, 2017 at 11:08am

dankie Tersia!

Comment by Tersia Weitsz on July 17, 2017 at 10:57am

Baie oorspronklik met jou skadu foto, mooi gedoen

Comment by Linda Erasmus on July 17, 2017 at 10:04am

baie dankie Hennie

dankie Riaan en SJ, julle is reg, dit is eintlik n skaduwee

Comment by SJ Botha on July 17, 2017 at 8:05am

Dis eintlik 'n skaduwee foto. As 'n skaduwe foto, dink ek dis pragtig.

Comment by Riaan on July 16, 2017 at 8:58pm

steek ek my kop in 'n bynes as ek sê dat dit nie 'n weerkaatsing is en eintlik 'n skadu?

Comment by Hennie Cronjé on July 16, 2017 at 7:43pm

'n Pragtige primêr - sekondêr, met mooi eenvoud en kontras. Baie goed gedoen!

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html