Weerlig skou Maandag aand oor Witbank vanaf 'n veld naby my huis.

Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on Friday

Skitterend (weereens)

Comment by Christa Snyman on Friday

Wowww asemrowend, Hannes! WD! Wil jy nie asb meer inligting gee oor wat jou stellings was en hoe jy dit doen nie, asb?

Comment by Vida van Schalkwyk on Friday

ongelooflike mooi foto - wowww!!

Comment by Mark on Friday

WOW !! Hannes baie geluk!!

Comment by Josef Steyn on Friday

Briljant Hannes.

Comment by Tersia Weitsz on Friday
Ongelooflik met net so n ongelooflike goeie foto, WD Hannes
Comment by gabriel parsons on Friday

ongelooflikke skouspel Hannes baie goed gedoen

Comment by Anita Wessels on Friday

Wow! Ek is gek hieroor. Eendag, Hannes, eendag sal ek ook sulke mooi fotos neem hoor! 

Comment by Hendrik van Taak on Friday

Wat was jou stellings?

Comment by Hennie Cronjé on Friday

Sjoe Hannes, maar dit is ‘n skittrende foto! Een van die bestes van weerlig wat ek nog gesien het. Baie geluk hiermee. Dis voorwaar ‘n wenner!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html