Mens kan nie die oe sien en mens neem nie van agter,nogtans hou ek van die foto

Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on March 2, 2020 at 9:36am

Sjoe mooi mooi!!

Comment by Johan Ayres on March 1, 2020 at 9:51pm

Uitstekende foto met goeie beligting en agtergrond. 

Comment by Doretha Kock on March 1, 2020 at 12:24pm

Uitstekend, Jan.

Comment by Gerrie Lambrechts on March 1, 2020 at 11:58am

Pragtig Jan ek hou hiervan.

Comment by Mark on March 1, 2020 at 10:18am

Ek stem saam Jan, dis n mooi foto al kyk hy weg, die vlerke se patroon vertoon mooi soos hy is.

Comment by Hennie Cronjé on March 1, 2020 at 9:52am

Pragtig! Die twee vlerke vertoon baie sierlik met goeie kontras en mooi kleure. Baie mooi skerp ook. Dis 'n uitstekende foto!

Comment by Vida van Schalkwyk on March 1, 2020 at 6:58am
WoW!!! n ongewone "pose" van jou skoenlapper, maar pragtig jan!!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html