Views: 69

Albums: Landskappe

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on February 10, 2019 at 6:14pm

Baie dankie aan elkeen vir jul kyk en kommentaar, waardeer dit baie.

Comment by Dine Potgieter on February 9, 2019 at 7:47pm

Pragtig! Ek hou ook van die negatiewe spasie.

Comment by Tina le Grange on February 9, 2019 at 3:16pm

Christa jy het dit reggekry dat die son nie oorbelig is nie; Die son het die ongelyke getal van drie kleure;  pragtige foto!

Hier verskil ek van vriendin Elna, alhoewel die voëls klein is, is daar tog vir my balans omdat die voëls naby die son is.

Comment by Anita du Toit on February 9, 2019 at 2:43pm

Ooooo dis mooi Christa.. die een mis ek net altyd.. dis absoluut WOW vrou!

Comment by Gerrie Lambrechts on February 9, 2019 at 12:09pm

Mooi kleure Christa.  Mooi geneem.

Comment by gabriel parsons on February 9, 2019 at 8:43am

Pragtige kleure en prag foto

Comment by Willie Schoombee on February 9, 2019 at 8:38am

Christa super foto met goeie ruimte gelaat, die lae horison werk uitstekend, pragtig en goed uitgevoer! 

Comment by Tersia Weitsz on February 9, 2019 at 6:13am

Kleure en misbank baie mooi Christa. WD

Comment by Elna Geringer on February 9, 2019 at 5:04am

Mooi gedoen Christa met die horison mooi geplaas. ek hou van die oop ruimte aan die bo-kant wat wys hoe mooi die lug kan wees met die tipe foto's. Persoonlik sal ek die voëls uithaal. Hulle is baie klein en wil nie regtig bydra tot die WOW van jou foto nie. Nietemin is die toneel pragtig

Comment by Susan on February 8, 2019 at 11:21pm

"LOVE IT" baie mooi een Christa

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html