Hierdie voels is een van my gunstelinge met hul pragtige lang sterte (wat ongelukkig nie op dié foto mooi sigbaar is nie).

Views: 77

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on February 28, 2019 at 9:41pm

Baie dankie aan elkeen vir die kyk en kommentaar, waardeer dit altyd.

Comment by Dine Potgieter on February 28, 2019 at 9:20pm

Pragtig!

Comment by Pine on February 28, 2019 at 7:42pm

Dit is Baie mooi Christa, mooi oogkontak en die agtergrond is puik.

Comment by Rika Schoeman on February 28, 2019 at 2:01pm

Goeie detail op die borsveertjies verkry Christa, met 'n mooi agtergrond.

Comment by Elna Geringer on February 28, 2019 at 1:46pm

Hulle is so mooi, hier by ons kom hulle net in die Drakensberg gebiede voor, so as ons hulle wil sien moet ons kar pak en ry. Baie mooi Christa

Comment by Josef Steyn on February 28, 2019 at 9:24am

Mooi Christa met uitstekende agtergrond.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 28, 2019 at 8:58am

Mooi geneem Christa hy/sy 'pose' beslis baie mooi vir jou vir hierdie goeie foto.

Comment by Hennie Cronjé on February 28, 2019 at 7:28am

Ja, hulle is pragtig. Die foto is ook pragtig en baie goed uitgevoer. Ook ‘n mooi agtergrond. Mooi!

Comment by Tersia Weitsz on February 28, 2019 at 5:14am

Baie mooi skerp foto met mooi detail op die voël en agtergrond pragtig Christa

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html