Langs die Vaalrivier ...

Views: 69

Albums: Landskappe

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on February 12, 2019 at 4:04pm

Baie dankie aan elkeen vir die kyk en kommentaar, waardeer dit altyd!

Willie jy is reg, dis was gedurende Herfs geneem.

Comment by Elna Geringer on February 12, 2019 at 1:58pm

Rustigheid straal uit die toneel. Perfek gedoen Christa

Comment by Gerrie Lambrechts on February 12, 2019 at 1:38pm

So mooi foto, goed geneem Christa.

Comment by Ella Fourie on February 12, 2019 at 10:40am

Hier sal ek kan diep rustig raak!  Baie goed gedoen Christa, foto met atmosfeer.

Comment by Willie Schoombee on February 12, 2019 at 6:42am

Baie mooi en rustige atmosfeer en dit lyk soos vroeg herfs. Goeie komposisie Christa!

Comment by Rika Schoeman on February 12, 2019 at 6:24am

Hoe kan mens anders as om tevrede te voel as jy hier is. Jy het die toneel pragtig gefotografeer Christa!

Comment by Tina le Grange on February 11, 2019 at 9:31pm

Christa dit voel of ek jou lanklaas gesien het, welkom!

Pragtige foto met goeie komposisie, beligting en diepte.

Comment by Magda vd Merwe on February 11, 2019 at 8:22pm

Pragtige rustige foto Christa

Comment by Tersia Weitsz on February 11, 2019 at 7:26pm

wow Christa, so rustig en pragtig, goeie fokus, kleure en weerkaatsing

Comment by Vida van Schalkwyk on February 11, 2019 at 5:11pm
love it christa!!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html