Views: 20

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on December 5, 2018 at 4:08pm

Mooi Leroi.

Comment by Willie Schoombee on December 5, 2018 at 3:31pm

Kontraste indrukwekkend Leroi en dan so ook die water voor die boeg. WD!

Comment by Gerrie Lambrechts on December 5, 2018 at 3:06pm

Goed gedoen en mooi geneem.

Comment by Hennie Cronjé on December 5, 2018 at 1:58pm
Mooi gesien en gefotografeer! Die verwerking is ook baie goed met mooi sterk kontraste. Ook goeie eenvoud., Mooi!
Comment by Rika Schoeman on December 5, 2018 at 1:15pm

Die boeg wat die water klief het 'n mooi effek en ook die skaduwee is pragtig!

Comment by Anita du Toit on December 5, 2018 at 11:34am

Ek is mal oor jou foto en die verwerking is in die kol Leroi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html