Ter wille van die eenvoud

Views: 24

Location: Weskus Toer

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on February 20, 2020 at 7:06am

PRAGTIGĀ 

Comment by Tina le Grange on February 19, 2020 at 6:33pm

Pragtige foto Adriaan; min wat 'n mens hierdie tipe komposisie sien; puik!

Comment by Rika Schoeman on February 19, 2020 at 2:43pm

Die kleure vang eerste mens se oog, veral die geel en dan verder die kontras en eenvoud. Goed gedoen.

Comment by Hennie Cronjé on February 19, 2020 at 7:50am

Pragtig - ek hou baie hiervan! Die eenvoud spreek mens aan en jy kan jou verkyk daaraan. Verder ook goeie balans en pragtige kleure. Mooi!

Comment by Anita du Toit on February 18, 2020 at 11:35pm

Sommer mooi gedoen met die canolaland en boompies in die verte.

Comment by Pine on February 18, 2020 at 10:00pm

Netjies gedoen Adriaan!

Comment by Johan Ayres on February 18, 2020 at 7:21pm

Pragtige kleure, eenvoud en komposisie.

Comment by Josef Steyn on February 18, 2020 at 4:16pm

Jy het sommer ook twee reghoeke, iets wat selde gesien word. Die veld vol blomme is pragtig.

Comment by Mark on February 18, 2020 at 1:01pm

Skitterend!

Ā© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html