Die interessante ingang van die lodge

Dankie vir kyk en kommentare op vorige foto, ek waardeer

Views: 45

Albums: Geboue

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bruwer Burger on August 15, 2018 at 1:58am

Prag foto Tersia.

Comment by Pieter Steyn on August 14, 2018 at 5:15am

Baie mooi een Tersia - hoop jy op sunset point se bankie gaan sit

Comment by Dine Potgieter on August 13, 2018 at 9:22pm

Mooi - dit lyk al hoe meer bekend...dink ek was daar, nog met my ou Olympus UZ mik-en-druk!

Comment by Christa Snyman on August 13, 2018 at 9:16pm

Baie mooi, Tersia.

Comment by Tina le Grange on August 13, 2018 at 6:58pm

Mooi die portret-formaat wat goeie fokus gee op die ingang, mooi skerp Tersia

Daardie deel van Namibia ken ons nog nie en jou foto's maak nuwe deure oop.

Comment by Neville Hein on August 13, 2018 at 4:41pm

Pragtig Tersia.

Comment by Josef Steyn on August 13, 2018 at 4:06pm

Mooi foto en mooi raam wat jy gebruik het Tersia.

Comment by Rika Schoeman on August 13, 2018 at 3:57pm

Hulle het die boomstompe goed gebruik om 'n natuurlike ingang te vorm. Ons reis lekker saam met jou Tersia!

Comment by Magda vd Merwe on August 13, 2018 at 2:06pm

Dis is iets anders, briljante foto

Comment by Susan on August 13, 2018 at 11:59am

Sjoe, seker 'n ou Boom wat se droë stam nog daar staan PRAGTIG

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html