Klipmuur en klippe op grond gepak, zig zag na ingang, om olifante uit tuin en hoofgebou te hou

Dankie aan elkeen vir die kyk en kommentaar op die olifant fotos, ek waardeer

Views: 33

Albums: Geboue

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on August 13, 2018 at 5:35am

Baie mooi een Tersia

Comment by Bruwer Burger on August 12, 2018 at 11:24pm

Nou wonder ek net by myself...wie's daai ou  wat dit uitgedink het en of dit sal werk. Klink amper soos husse met lang ore:-)) Terug by die foto's beide pragtig en kleurvol Tersia.

Comment by Anita du Toit on August 12, 2018 at 9:57pm

Haha.. dis nou oulik gedoen!!!

Comment by Christa Snyman on August 12, 2018 at 8:54pm

Dis nou baie interessante inligting, Tersia. Kan nie wag vir jou volgende foto's van daai mooi area nie.

Comment by Dine Potgieter on August 12, 2018 at 8:31pm

Baie mooi - ek moet bietjie deur my argiewe gaan, ek het moontlik ook nog hier oorgestaan.

Comment by Riaan on August 12, 2018 at 7:02pm

wow Tersia, dis nou baie mooi en interessant.

Comment by Willie Schoombee on August 12, 2018 at 3:24pm

Goeie foto vir vorms en lyne Tersia en ook net so ñ interessante een. Goed gefotografeer met die groter voorgrond.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 12, 2018 at 11:11am

Dit is nou slim, mooi geneem.

Comment by Tersia Weitsz on August 12, 2018 at 7:54am

Parkeer area

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html