Die interessante ingang van die lodge

Dankie vir kyk en kommentare op vorige foto, ek waardeer

Views: 37

Albums: Geboue

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on Monday

Mooi strukture en teksture, mooi foto.

Comment by Sandra Grobler on Monday

Tersia,  lewe die mak sprinkbokkie nog? ai dis darem maar 'n besonderse plek daardie... wens jy wil vir die mensies wys hoe lyk dit aan die ander kant van daardie muur!

Comment by Anita du Toit on Monday

Ja dit is baie interessant en dankie dat jy dit deur jou lens vir ons bring.

Comment by jan jordaan on Monday

PRAGTIG 

Comment by Willie Schoombee on Monday

Tersia baie goed gedoen in die formaat en sommer ook grootte perspektief hier vasgevang. Pragtig! Lyk ook na ñ interessante plek.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html