Sommer net. Hierdie fietse word uit hout gemaak en alles werk. Jy koop hulle langs die pad in Malawië. 'n Vriend wat saam was het een vir sy kerk hier opgeveil en so R40000.00 in gesamel

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on May 24, 2020 at 11:09am

WOW!!

Comment by Mark on May 24, 2020 at 10:15am

Dis oulik. Daardie mense is darem maar vreeslik goed met hulle hande.

Comment by Dine Potgieter on May 23, 2020 at 9:32pm

'n Besondere kunswerk!

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 23, 2020 at 7:09pm

interessant en mooi futu

Comment by Johan Ayres on May 23, 2020 at 7:06pm

Baie interessant.

Comment by Christa Snyman on May 23, 2020 at 6:24pm

Baie innoverend en skitterend gedoen.

Comment by Hennie Cronjé on May 23, 2020 at 2:13pm

Ongelooflik dat dit so 'n goeie prys behaal het. As die Malawiërs dit net weet!! Dis regtig iets besonders. Baie dankie hiervoor.

Comment by Elna Geringer on May 23, 2020 at 1:23pm

WOW.....dit wil gedoen wees. Dankie dat jy deel Willie

Comment by Martie Venter on May 23, 2020 at 12:23pm

Dis baie kreatief en pragtig gemaak!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html