Hier het ek die kamera stadig in lyn met die boomstamme op beweeg oor 'n tydperk van 5 sek. Dit val onder kunsfotografie waar die tegniek hoofsaaklik met die kamera gedoen is.

Views: 60

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on January 12, 2018 at 2:49pm

Treffende kunsfoto Hennie;  baie dankie vir jou wenke.

Beweeg jy die kamera met jou hand of met die kop van die driepoot?

Comment by Karen Kemp on January 11, 2018 at 9:50pm

Al wikkelend leer jy ons...baie dankie vir al jou waardevolle mentorskap

Comment by Johan Ayres on January 11, 2018 at 5:15pm

Baie kunstig.

Comment by Rika Schoeman on January 11, 2018 at 3:14pm

Die variasie in kleur sorg vir goeie kunsfotografie. Baie mooi.

Comment by Anita du Toit on January 11, 2018 at 1:06pm

Nou moet ek net by bome uitkom :-) Dankie vir al die inligting  i.v.m. noise, ek is nou opgewonde om iets aan die saak te doen.

Comment by Tersia Weitsz on January 11, 2018 at 12:36pm

Dis pragtig, ek los die tegnieke vir die mense  wat meesters is, ek gaan dit nie eers probeer nie!

Comment by Josef Steyn on January 11, 2018 at 11:37am

Mooi gewikkel Hennie.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 11, 2018 at 11:03am

Baie mooi foto.  Ek hou vd kleure.

Comment by gabriel parsons on January 11, 2018 at 8:48am

Baie mooi foto Hennie

Comment by Doretha Kock on January 11, 2018 at 8:09am

Treffend en pragtig!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html