Wikkelfoto 2

'n Strandtoneel waar ek die kamera horisontaal beweeg het en terselfdertyd uitgezoom het. Dit val onder kunsfotografie. Onder is 'n stil foto van dieselfde toneel, met diepte perspektief as die hoofontwerp. Dit val nie onder kunsfotografie nie, maar onder ontwerp (sien my skema 3-4 dae terug)

Views: 56

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on Sunday

Hennie baie dankie vir die treffende kunsfoto asook die stil foto om die verskil aan te  toon.

Voorreg om by jou te leer.

Indien jy tyd het, sal ek bly wees om te weet wat is die kamera se verstellings by die boonste foto?

Comment by Dine Potgieter on January 13, 2018 at 12:27am

Beaut!!

Comment by Neville Hein on January 12, 2018 at 8:31pm

Pragtig Hennie.

Comment by Elna Geringer on January 12, 2018 at 2:36pm

Dit is so mooi maar nou hoe gemaak as ek nie genoeg hande het nie???????

Comment by Anita du Toit on January 12, 2018 at 1:29pm

Die tegniek skep 'n hele ander dimensie aan die foto.. interessant en baie mooi !

Comment by Josef Steyn on January 12, 2018 at 12:20pm

'n Baie mooi les en foto Hennie.

Comment by Elsa crous on January 12, 2018 at 11:38am

Baie mooi ek hou ook van die onderste foto

Comment by Doretha Kock on January 12, 2018 at 10:08am

Lieflik!

Comment by Johan Ayres on January 12, 2018 at 9:47am

Hierdie is 'n skitterende foto met 'n uitsonderlike tegniek. Baie geluk, Hennie.

Comment by gabriel parsons on January 12, 2018 at 9:13am

Baie goed gedoen Hennie

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html