'n Strandtoneel waar ek die kamera horisontaal beweeg het en terselfdertyd uitgezoom het. Dit val onder kunsfotografie. Onder is 'n stil foto van dieselfde toneel, met diepte perspektief as die hoofontwerp. Dit val nie onder kunsfotografie nie, maar onder ontwerp (sien my skema 3-4 dae terug)

Views: 66

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on January 12, 2018 at 7:27am

Die uitzoom het n interessante effek gehad, pragtig Hennie

Comment by Willie Schoombee on January 12, 2018 at 7:12am

Wel of dit as kuns of as ontwerp gesien word, is seker van minder belang, dit is goed gedoen Hennie. Die zoom effek is altyd iets anders.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 12, 2018 at 6:50am

Wow! besonder mooi en goed gedoen.

Comment by Riaan on January 12, 2018 at 6:44am

ek kan nie al die onderskeie kunsfotografie altyd waardeer maar ek moet erken hierdie is beslis die uitsondering. die strepe wat die uitzoom veroorsaak 'n pragtige effek wat lyk soos mis wat uit een plek in die water opwaai na die fotograaf. PRAGTIG Hennie

Comment by Hennie Cronjé on January 12, 2018 at 5:44am

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html