Wikkelfoto 3

'n Vier sekonde foto waar ek die kamera stil gehou het vir 2 sek en dit toe effens na links horisontaal beweeg het. Wikkelfoto's het myns insiens die grootste potensiaal vir abstrakte kunsfotografie. Mens kan die kamera in verskillende rigtings beweeg, dit roteer en in of uit zoom.

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on Saturday

Pragtig, ek hou van die lig en donker dele en die illusie van beweging.

Comment by Philip Botha on Saturday

Goed gedoen, dis ook iets waarmee ek nog meer wil eksperimenteer en wat lekker is mens het nie duur apparaat nodig om dit te doen nie.

Comment by Rika Schoeman on Saturday

Ditto op alles reeds gesê Hennie.

Comment by Johan Ayres on Saturday

Net so indrukwekkend soos gister se foto, Hennie.

Comment by Tersia Weitsz on Saturday

Dis baie mooi

Comment by Elna Geringer on Saturday

Pragtig

Comment by Gerrie Lambrechts on Saturday

Verskeie lyne en kleure en dit pas alles so mooi bymekaar.

Comment by Anita du Toit on Saturday

Meester van fyn kuns!

Comment by Doretha Kock on Saturday

Sjoe, maar dis mooi!

Comment by Rita Koen on Saturday

Wow Hennie.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html