Geneem op f11, 1 sek, ligskuif -1 en ISO 50. Die kamera is baie min horisontaal beweeg.

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on Monday

Interessant en mooi

Comment by jan jordaan on Monday

UITSTEKEND 

Comment by Tina le Grange on Sunday

Hennie die sagte kleure, duidelike horison en eenvoud is briljant!

Comment by Johan Ayres on Sunday

'n Baie sagte en kunstige foto, maar propvol atmosfeer.

Comment by Ansie van Rensburg on Sunday

sjoe baie mooi

Comment by Pieter Steyn on Sunday

mooi een Hennie

Comment by Magda vd Merwe on Sunday

Baie mooi Hennie.

Comment by Willie Schoombee on Sunday

Pragtige dromerige efek Hennie, ons het nogal lanklaas ñ wikkelfoto gesien, jy sit nou weer my kop aan die werk. Hierdie is pragtig! 

Comment by gabriel parsons on Sunday

Uitstekende fotografie BGG Hennie

Comment by Dawid Roos on Sunday

WG..Hennie

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html