Omdat hulle so bedreig is, is dit altyd baie spesiaal om hulle te sien.

Views: 101

Albums: Diere

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on September 13, 2017 at 9:00pm

Baie dankie, Doretha.

Comment by Doretha Kock on September 13, 2017 at 1:03pm

Uitstekende foto, Christa.

Comment by Christa Snyman on September 12, 2017 at 8:49pm

Baie dankie aan elkeen vir die kyk en kommentaar, waardeer dit baie. 

Comment by Josef Steyn on September 12, 2017 at 5:09pm

Baie goed gedoen met die inzoom wat al die aandag na die gesig toe trek. Jy was baie gelukkig om so 'n mooi agtergrond te kon kry.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 12, 2017 at 1:36pm

Baie mooi foto.

Comment by Magda vd Merwe on September 12, 2017 at 12:31pm

Dis werklik n briljante foto Christa.

Comment by Marenschia Goosen on September 12, 2017 at 10:12am

Pragtige skerp foto!!

Comment by Willie Schoombee on September 12, 2017 at 7:45am

ñ Pragtig uitgevoerde portret van die Wildehond Christa. Ek sien darem daar is nou weer teelprojekte aan die gang. Mooi gedoen!

Comment by Hennie Cronjé on September 12, 2017 at 6:30am

Hierdie is 'n besondere foto waarop jy baie trots kan wees. Dis pragtig en baie goed gefotografeer. Baie mooi!

Comment by Anita du Toit on September 12, 2017 at 12:17am

Sjoe! Wat 'n pragfoto! WD

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html