Views: 94

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on May 7, 2014 at 12:49pm

Ja - ek dink ek ken hierdie hoek! 

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 6, 2014 at 9:45pm

mooi maar besig

Comment by Vida van Schalkwyk on May 6, 2014 at 6:46pm

jammer piet, moes in die ry neem! liz, windpomp is in sam najomastraat, klein windhoek-gedeelte,  naby afdraai na gobabis.

Comment by Pieter Steyn on May 6, 2014 at 6:41pm

mooi een - stem saam met Piet

Comment by Renette van der Merwe on May 6, 2014 at 6:17pm

Baie mooi maar kom vir my iewat te besig voor.

Comment by Piet Nel on May 6, 2014 at 5:37pm

mooi een Vida maar hier trek die robot die oog eerste dink jy kon hom van n ander hoek af geneem het

Comment by Liz on May 6, 2014 at 4:42pm

Lyk kompleet of die robot en windpomp getroud is... oulik raakgesien. Waar in Windhoek is die windpomp?  Ek beplan om Namibie toe te kom gedurende Desember .....

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html