Hierdie bord spreek vanself, ek het onder afgesny, daar is pad werke en ander steurende borde. Dankie vir die kyk en kommentaar op Horingbaai, ek waardeer

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on November 10, 2018 at 9:05am

Weereens baie oulik, Tersia.

Comment by Bruwer Burger on November 10, 2018 at 7:40am

Pragtig Tersia.

Comment by Willie Schoombee on November 9, 2018 at 5:08pm

Dit is ñ baie mooiontwerp foto Tersia, die windpomp in die sirkel vertoon baie goed.

Comment by Christa Snyman on November 9, 2018 at 4:49pm

Baie oulik, Tersia!

Comment by Rika Schoeman on November 9, 2018 at 3:56pm

Baie interessante naambord Tersia. Mooi gefotografeer.

Comment by Magda vd Merwe on November 9, 2018 at 2:42pm

Dis pragtig Tersia. Goed gedoen.

Comment by Hennie Cronjé on November 9, 2018 at 1:40pm

Baie interessant. Die foto kort egter kontras. Omdat die randte skerp is, sal mens maklik lig ligter en donker donkerder kan maak mbv seleksies. Of mens kan bloot in Levels met die sliders eksperimenteer.

Comment by Tina le Grange on November 9, 2018 at 12:54pm

Tersia jy neem nou my gedagtes terug na my soortgelyke foto; baie mooi skerp met goeie fokus, eenvoud en die sirkel binne 'n sirkel is baie treffend.

Comment by Gerrie Lambrechts on November 9, 2018 at 12:02pm

Mooi gesien en goed geneem.

Comment by Elna Geringer on November 9, 2018 at 11:41am

Hahahahahaha beslis. Te oulik

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html