Baie dankie vir gister se kommentaar, hier is die oorspronklike foto

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on February 19, 2020 at 2:16pm

Marsha, ek hou baie van jou foto.

Comment by Pine on February 18, 2020 at 10:05pm

Mooi komposisie met eenvoud maak hierdie foto baie suksesvol Marsha!

Comment by Hennie Cronjé on February 18, 2020 at 7:14pm

Die komposisie van hierdie foto is baie goed, met skerp fokus. Dit kan dalk 'n rapsie oorbelig wees, maar dit kan ook deurgaan as 'n high key foto. Geel is egter bietjie sterk. Aangesien die lug na aan middelgrys is, sal mens maklik die gryspunt regstelling van kleure hier kan doen.

Comment by Rika Schoeman on February 18, 2020 at 2:17pm

Die foto spreek van 'n verlatenheid wat sterk emosie uitlok en dis pragtig Marscha.

Comment by Josef Steyn on February 18, 2020 at 12:32pm

Ek hou baie hiervan Marsha. Dit weerspieël die uitgestrektheid van die Vrystaatse vlaktes baie mooi en vertel ook die storie van hoe hard dit kan wees om hier te boer baie goed. Pragtige foto.

Comment by Elna Geringer on February 18, 2020 at 12:05pm

Ek hou van beide die verwerkings Marsha maar ek dink gister se foto is so kort koppie voor vandag se plasing

Comment by jan jordaan on February 18, 2020 at 11:59am

BAIE BAIE MOOI WD 

Comment by Tersia Weitsz on February 18, 2020 at 11:32am
Goed raakgesien en dit is n pragtige foto Marsha

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html