Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on August 19, 2019 at 12:07pm

Jy laat my sommer opnuut weer koud kry! Hierdie foto is pragtig en vir mis baie goed uitgevoer. Weens die lae kontras (agv die mis), slaan hierdie foto mens nie voor die kop nie, maaar dis nogtans baie goed uitgevoer en pragtig. Ook 'n goeie komposisie met 'n primêr - sekondêr. Baie mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html