Views: 61

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on July 12, 2018 at 12:58pm

Pragtig.

Comment by jan jordaan on July 12, 2018 at 5:26am

OM ALLES SO IN FOKUS TE KRY WIL GEDOEN WEES, UITSTEKEND 

Comment by Johan Ayres on July 11, 2018 at 8:30pm

As jy kan, kan jy - en jy kan!

Comment by Willie Schoombee on July 11, 2018 at 4:41pm

Ek stem saam met die pragtige voorgrond Gabriel, die agtergrond vertoon egter net so goed. WD!

Comment by Rika Schoeman on July 11, 2018 at 4:01pm

Dit is pragtig Gabriel, veral die rooi aalwyn as fokuspunt.

Comment by Josef Steyn on July 11, 2018 at 3:32pm

Die aalwyn maak 'n goeie voorgrond en ook fokuspunt. Mooi Gabriel.

Comment by Hennie Cronjé on July 11, 2018 at 2:59pm

Dis pragtig! Die balans in beligting van voor tot agter is baie goed, met mooi kleure. Ook mooi skerp met 'n goeie komposisie. Baie mooi!

Comment by Gerrie Lambrechts on July 11, 2018 at 11:06am

Baie mooi foto, het jy spesiaal vir die sneeu kom kuier.

Comment by Tersia Weitsz on July 11, 2018 at 10:48am

Lieflik,  lieflik Gabriel.  Die aalwyne met berge agter is stunning

Comment by Donald Daniel Jacobs on July 11, 2018 at 9:41am

wow! dis pragtig

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html