Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on Thursday

Bykans spookagtig! Mooi foto wat die essensie van die winterlandskap goed weergee. 

Comment by Johan Ayres on Thursday

Sjoe, dit is baie mooi.

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Gabriel jou foto beklemtoon die koue pragtig, goed gedoen! 

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Dis pragtig en dankie dat ons binnelanders dit kan sien! Ons is baie dankbaar vir die reën en sneeu saam met julle. 

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Jy het die koue mooi vasgevat hier, pragtig Gabriel

Comment by Doretha Kock on Thursday
Lieflik, Gabriel.
Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Sommer baie mooi, die lig op die sneeu is mooi. Boland bly maar mooi.

Comment by Martie Venter on Thursday

Die volgende koue front is blykbaar sterk op pad - pragtige toneel, Gabriel!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html