Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Martie Venter on Sunday

Pragtige kleure, Gabriel - die spatsels rooi en geel op die pad maak dit ekstra treffend en lei die oog na die sneeubedekte pieke.

Comment by Susan on Saturday

PRAGTIG

Comment by Christa Snyman on Saturday

Sjoe, dis pragtig Gabriel!

Comment by Josef Steyn on Saturday

Baie mooi met die pad 'n uitstekende inleidende lyn.

Comment by jan jordaan on Saturday

PUIK 

Comment by Tersia Weitsz on Saturday

Jy het lekker in die sneeu rondgery en lieflike fotos gekry Gabriel

Comment by Gerrie Lambrechts on Saturday

Baie mooi, die sneeu het lekker dik geval.

Comment by Elna Geringer on Saturday

Hierdie foto vertel 'n baie sterk storie van "koue". WD Gabriel

Comment by Hennie Cronjé on Saturday

Pragtig en weereens baie goed gefotografeer. Die beligting is baie goed, met mooi kleure. Die pad vorm 'n goeie leidende lyn. Mooi!

Comment by Rassie van Graan on Saturday

Baie mooi gedoen Gabriel!

¬© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html