Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on July 12, 2018 at 5:37am

PUIK WD 

Comment by Willie Schoombee on July 10, 2018 at 7:02pm

Sneeu op die berge, vuur in die kaggel Gabriel, baie mooi toneel en goed gefotografeer met hoof fokus op die berg. 

Comment by Hennie Cronjé on July 10, 2018 at 5:38pm

Dis pragtig en goed gefotografeer met goeie beligting. Die komposisie is goed met die bome wat 'n soort raam verskaf, asook sorg vir diepte. Baie mooi!

Comment by Marenschia Goosen on July 10, 2018 at 3:27pm

Mooi foto

Comment by Elna Geringer on July 10, 2018 at 3:02pm

Jy het beslis geslaag met 'n mooi winter toneel en ek ditto met die mooi natuurlike raam wat jy verkry het.

Comment by Rika Schoeman on July 10, 2018 at 2:56pm

Die groen raam beklemtoon die sneeu op die pieke. Mooi.

Comment by Josef Steyn on July 10, 2018 at 2:47pm

Die piek is treffend omraam Gabriel. Mooi gedoen.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 10, 2018 at 2:05pm

Mooi gesien en geraam.  Mooi foto.

Comment by Linda Erasmus on July 10, 2018 at 1:47pm

baie mooi!

Comment by Tersia Weitsz on July 10, 2018 at 1:05pm

Dis lieflik om dit te sien

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html