Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on August 14, 2019 at 12:05pm

Die lyne in die foto kom baie sterk oor en ook die kleurkontraste is mooi. Goed gedoen Gabriel.

Comment by Johan Ayres on August 13, 2019 at 10:41pm

Ek hou baie van die kleure en komposisie.

Comment by Magda vd Merwe on August 13, 2019 at 9:22pm

Sjoe Gabriel dis pragtig, van voor tot agter mooi skerp.

Comment by gabriel parsons on August 13, 2019 at 8:28pm

Tina die ISO wat ek gebruik het is 200 met die gevolg dat dit nie die grein sou veroorsaak het nie. Die enigste post editing wat ek gedoen het was om die foto te crop en te verskerp. Ek sien egter niks in die foto wat steurend is nie. 

Comment by Gerrie Lambrechts on August 13, 2019 at 7:34pm

Goed gedoen.

Comment by Tina le Grange on August 13, 2019 at 6:50pm

Gabriël die beligting, kleure en komposisie is pragtig.

Jy weet ek leer nog, nou wonder ek oor Mark se nota of 'n hoë ISO in so 'n geval bietjie grein in die wolke kon maak? Help my asb.

Comment by Hennie Cronjé on August 13, 2019 at 5:06pm

'n Pragtige landsakp in die winter. Die sagte lig gee karakter aan die foto en so ook die effens gedempte kleure. Die komposisie is ook baie goed, met die lig wat baie goed op die toneel val. Mooi!

Comment by Josef Steyn on August 13, 2019 at 4:53pm

Pragtige liriese titel Gabriel en 'n mooi foto. Die lig op die heuwel is besonders mooi.

Comment by Pine on August 13, 2019 at 4:02pm
Mooi regte winters Landskap foto Gabriel!
Comment by Christa Snyman on August 13, 2019 at 3:11pm

Baie mooi, Gabriel.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html