Nog n wye hoek, na boontoe geneem boom foto.

Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on Thursday
Welkom terug Ansie; ek het jou gemis.
Pragtige foto met die sagte wit en blou in die agtergrond wat die bome mooi laat uitstaan.
Hierdie tipe effek is altyd besonders.
Comment by Rika Schoeman on Thursday

Pragtig Ansie, veral die sagte lug deur die stamme.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Baie suksesvol Ansie.

Comment by Ansie van Rensburg on Thursday

Dankie almal.  Ja Gerrie ek is nog hier tot einde Augustus.

Comment by Magda vd Merwe on Thursday

Pragtig Ansie

Comment by Elna Geringer on Thursday

Welkom terug ook vanmykant af Ansie. Lekker om weer jou fotos te sien

Die wye hoek en die tegniek van boontoe skiet is heerlik om mee te speel en jou foto is pragtig

Comment by Marenschia Goosen on Thursday

Mooi Ansie

Comment by gabriel parsons on Thursday

Pragtig Ansie

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Iets besonders met besondere mooi sagte kleure.  Mooi geneem.  Is jy nog in SA?

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Ook baie mooi soos die vorige een, maar ek het meer van daardie een gehou. Die rede is die mooi sterk stamme wat mooi versprei was in daardie foto. 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html