Selfoonfoto

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on March 14, 2019 at 9:30pm

Baie mooi detail Anita. Nogal met n selfoon. WD

Comment by Dine Potgieter on March 14, 2019 at 8:28pm

Baie mooi - selfone doen 'n gawe werk!

Comment by Hennie Cronjé on March 14, 2019 at 2:14pm

Die komposisie is baie goed, maar die foto is onderbelig, veral wat ligte kleure en "midtones" betref. Hier is goeie kontras in beeld - die mooi blom teen die skurwe agtergrond. Mooi skerp ook. Mooi!

Comment by Willie Schoombee on March 14, 2019 at 1:24pm

Anita Vida vat die woorde so uit my mond, dit is pragtig, die ou murasie in agtergrond werk goed, ñmens kry die gevoel dat die hede teenoor die verlede afspeel. WD! 

Comment by Josef Steyn on March 14, 2019 at 9:33am

Mooi Anita. 

Comment by Gerrie Lambrechts on March 14, 2019 at 8:18am

Goed gedoen met die wit en selfoon. Mooi.

Comment by Vida van Schalkwyk on March 14, 2019 at 7:35am

love it anita   ... die pragtige rosies in teenstelling met die growwe muur agter!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html