N.a.v. Hennie se voorstel: Wit en swart gesig, kleur oë. Hierdie is my laaste verwerking van die oorspronklike foto.
Die oorspronklike foto bly my gunsteling, met hierdie een tweede en die wit en swart verwerking derde.
Watter weergawe ookal, dit het vir my eerstens om die besondere oë gegaan.

Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on August 14, 2019 at 1:56pm

Nou is jy op die regte spoor Johan, skitterende foto met groot trefkrag!

Comment by Rika Schoeman on August 14, 2019 at 12:29pm

Uitstekend gedoen Johan!

Comment by Christa Snyman on August 14, 2019 at 11:42am

Sklitterend, Johan!

Comment by Tersia Weitsz on August 14, 2019 at 8:25am

Die oë is net iets besonders, die weergawe is net so mooi

Comment by Hennie Cronjé on August 14, 2019 at 5:25am

Pragtig! Hierdie een is my gunsteling. Daardie twee oë deurboor mens en maak besonder sterk indruk. Baie dankie hiervoor.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html