Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on December 3, 2019 at 8:51am

Die kleure is goed versadig en die fokus baie skerp. Goed gedoen Gawie!

Comment by Pine on December 2, 2019 at 10:29pm

Puik aksiefoto met skerp fokus op die fiets en man met goeie blur van die agtergrond. Die sluiterspoed was ook baie effektief sodat die rotasie van die wiele sigbaar is.BGG Gawie!!

Comment by Josef Steyn on December 2, 2019 at 4:42pm

Kleurvol en top-klas fotografie Gawie. Ek slaan die foto hoog aan o.a. omdat dit so moeilkik is om te neem.

Comment by Erika Kotze on December 2, 2019 at 2:54pm

Uitstekend gedoen Gawie!! Regtig baie goeie aksie foto.

Comment by Tersia Weitsz on December 2, 2019 at 2:44pm
Uitstekende panning gedoen Gawie, WD
Comment by Hennie Cronjé on December 2, 2019 at 2:10pm

'n Pragtige aksiefoto. Baie mooi skerp met goeie beligting. Die agtergrond is baie mooi geblur sonder enige steurende objekte. Ook mooi kleure regdeur. Die feit dat mens die jaer se gesig kan sien, doen baie vir die foto. Baie mooi en geluk met 'n uitstekende foto!

Comment by Mark on December 2, 2019 at 12:05pm

Baie mooi in aksie foto, Panning mooi gedoen

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html