Views: 79

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on September 10, 2017 at 5:15pm

Baie dankie almal

Comment by jan jordaan on September 9, 2017 at 7:39am

PUIK WD 

Comment by Elna Geringer on September 8, 2017 at 9:51am

Nie die maklikste Janfrederik om af te neem nie omdat hy so 'n besige klein kalant is. Haal die uit fokus grassie by die ster uit Magda, dit trek nogal baie aandag. Dan dink ek jy het goed gedoen met die verwerking

Comment by Josef Steyn on September 7, 2017 at 5:53pm

Mooi op die voël Magda. Skerp en kleurvol.

Comment by Hennie Cronjé on September 7, 2017 at 2:48pm

Hier het jy die besige agtergrond probeer verbloem met die blur, maar ek is bevrees, dit het nie gewerk nie. Die foto is steeds baie besig, hoewel die voël self goed gefotografeer is. Daar is die fokus skerp, beligting goed en kleure goed versadig.

Comment by Anita du Toit on September 7, 2017 at 2:34pm

Mooi gedoen Magda!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html