Hoor my lied; ek verwelkom sommer net vanoggend die Swaeltjies terug vir die nuwe seiisoen!

Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on October 13, 2018 at 6:53am

Ek sê baie dankie vir elkeen se kommentaar. Swaeltjies is vir my spesiaal, want hulle is sulke tenger voëltjies. Mooi dag vir almal.

Comment by Dine Potgieter on October 12, 2018 at 11:09pm

Pragtige foto met treffende eenvoud

Comment by Christa Snyman on October 12, 2018 at 9:52pm

Ai maar dit is 'n welkome terugkeer  ...pragtige foto, mooi skerp fokus.

Comment by Bruwer Burger on October 12, 2018 at 8:09pm

Prag foto Willie.

Comment by Elna Geringer on October 12, 2018 at 2:55pm

Ditto met dit wat reeds genoem is Willie. Ons het nogal die week die hitte gevoel wat op die Zoeloelanders wag

Comment by Tina le Grange on October 12, 2018 at 2:39pm

Welkom vrolike somer.....♪♪♪

Goeie eenvoud Willie en so ook die komposisie

Mooi beligting en kleurversadiging

Comment by Josef Steyn on October 12, 2018 at 12:26pm

Baie goed gedoen Willie.

Comment by Tersia Weitsz on October 12, 2018 at 10:49am

Skitterend Willie

Comment by Donald Daniel Jacobs on October 12, 2018 at 10:39am

pragtig

Comment by gabriel parsons on October 12, 2018 at 10:28am

Baie mooi willie

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html